U Woord (Larry Groenewald)

By George Larry Groenewald (2016)
(English Version: Your Word is Settled in Heaven)

right-click to download audio (choose ‘Save target/link as…’)

 

1.
U Woord Heer is en was en sal wees
In U Woord Heer word die skepping van alles volbring
U Woord Heer bring die lig na hierdie wêreld
Deur U Woord Heer skenk U saligheid aan almal.

KOOR:
U Woord is die lamp vir ons voet
U Woord is die lig op ons pad
U Woord staan vas in die hemel
In die harte van U kinders!

2.
U Woord Heer ontbloot die intensies van ons hart
In U Woord Heer is beskutting vir die storms
U Woord Heer bring U geluk in ons lewens
Deur U Woord Heer is ons meer as oorwinnaars!

KOOR:
U Woord is die lamp vir ons voet
U Woord is die lig op ons pad
U Woord staan vas in die hemel
In die harte van U kinders!

MUSIEK

3.
U Woord Heer voorsien geloof wat U behaag
In U Woord Heer kan ons U prys en U dank
U Woord Heer bepaal die volheid van die waarheid
Deur U Woord Heer kry ons vrede en hoop!

KOOR:
U Woord is die lamp vir ons voet
U Woord is die lig op ons pad
U Woord staan vas in die hemel
In die harte van U kinders!

EINDE:
U Woord is gees
U Woord is lewe
Ons is Christus
Ons Heer
U Woord bring lewe vir almal
Ja almal in Adam sal lewe.
Almal sterf in Adam, maar almal sal leef deur Sy Woord
Almal sterf in Adam, maar almal sal leef deur God se gees
Almal sterf in Adam, maar almal sal leef deur Christus
Elke tong sal bely dat Christus is Heer deur God se gees.

Thank you for your comments!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.