By George Larry Groenewald (2015)
(English version: You Know Me God!)
right-click to download audio (choose ‘Save target/link as…’)
1:
U deursoek my Heer,
U ken my hart.
U deurgrond en verstaan
My gedagtes van ver.
Nog voor ek praat,
Ken U al my woorde,
Nog voor ek beweeg,
Rig U elke voetstap.
2:
Waar sal ek gaan
Weg van U?
U regeer hemel,
U regeer aarde.
U beheer die lewe,
U beheer die dood,
U orden die lig,
U orden donkerte.
KOOR 1:
Ek is kunstig geweef,
En gevorm in die moederskoot;
Nog voor die dae daar was
het U alles van my reeds geskrywe.
U ken my gebed,
Nog voor ek vra,
Bewerkstellig U alles
Alles werk ten goede
Vir hulle wat U liefhet!
3:
U omring my Heer
Van agter en van voor.
U lê U hand
op my O Heer.
U ken my sit,
En waar ek beweeg;
U is baie goed bekend
Met al my weë.
KOOR 1:
Ek is kunstig geweef,
En gevorm in die moederskoot;
Nog voor die dae daar was
Het U alles van my reeds geskrywe,
U ken my gebed,
Nog voor ek vra,
bewerkstellig U alles.
Alles werk ten goede
Vir hulle wie U liefhet!
MUSIEK
4:
U ken waar ons sit,
En waar ons beweeg,
U is baie goed bekend
met almal se weë.
KOOR 2:
Ons is kunstig geweef,
En gevorm in die moederskoot;
Nog voor die dae daar was
Het U alles van ons reeds geskrywe.
U ken ons gebed,
Nog voor ons vra,
Bewerkstellig U alles.
Alles werk ten goede
Vir hulle wat U plan ken.
U plan met die Adam!
Met almal in Adam
Alles werk ten goede vir almal!
EINDE:
Soos almal sterf in Adam
So sal almal leef in Jesus!
Soos almal sterf in Adam
So sal almal leef in Jesus!
Almal sal leef!