Lewe uit dood (Larry Groenewald)

By George Larry Groenewald (2015)
(English Version: Life Through Death)

right-click to download audio (choose ‘Save target/link as…’)

 

 

1:
God is die Skepper van alles.
Hy is die Skepper van hemel en aarde.
Hy is die Skepper van Lig en donker.
Hy is die Skepper van goed en kwaad.

2:
Adam was korrup in die hand van die Skepper,
Onderworpe aan en vernietiging en dood;
Hy is gemaak in ‘n liggaam van sonde,
Geen goed was in Sy vlees.

Koor:
God beloof nuwe lewe In Jesus;
Vir almal in hierdie Adam.
Hy gaan almal nuut maak,
Ja dis waar ook my en jou!

3:
Ons moet wandel in die eerste Adam,
Verneder word in hierdie doodsvallei.
Dis alles volgens die raad van God se wil,
Ons ontvang goed en kwaad uit Sy hand.

4.
Deur Sy oordeel leer ons geregtigheid;
Deur Sy Vuur word vlees vernietig;
Deur Sy Woord kom nuwe lewe;
Deur Sy gees word ons opgewek.

Koor:
God beloof nuwe lewe In Jesus.
Vir almal in hierdie Adam.
Hy gaan almal nuut maak,
Ja, dis waar ook my en jou.

Musiek

Koor:
God beloof nuwe lewe In Jesus.
Vir almal in hierdie Adam.
Hy gaan almal nuut maak,
Ja, dis waar ook my en jou.

Brug:
U Woord is getrou, Heer!
U Woord is vir ewig, Vader!
U Woord is die Waarheid!
U Woord rig elke voetstap Vader!
U Woord is gees!
U Woord is die ware lewe!
Soos U woord leef in ons Heer,
So leef U in ons, en ons in U!

Einde:
Soos almal sterf in Adam,
So sal almal leef in Jesus.
Soos almal sterf in Adam,
So sal almal leef in Jesus.
Soos almal sterf in Adam,
So sal almal leef in Jesus.

Thank you for your comments!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.