By George Larry Groenewald (2015)
(Translate: “Children of the Lord”. This song is not currently available in an English version. It is adapted from a song by Koos du Plessis called “Kinders van die wind” [Translate: Children of the wind])
right-click to download audio (choose ‘Save target/link as…’)
1.
Ek ken ‘n ou, ou liedjie (I know an age-old song)
Van lewenswel en –weë; (about life’s joys and woes)
Van lang vergane skepe (about shipwrecks long gone)
In die kelders van die see. (to the cellars of the sea)
2.
Die woorde is vergete, (The words are forgotten)
en tog die deuntjie draal; (but still the tune persists;)
soos vaag bekende grepies, (like a dimly recalled image)
in ‘n baie ou verhaal. (from a very old folk tale)
Koor:
Van swerwers sonder rigting (Nomads, with no direction)
Van soekers wat nooit vind; (Seekers that never find)
Maar eindelik sal almal (But in the end everyone will)
Die ware Jesus vind. (Find the true Jesus.)
3.
Gesigte, drome, name (Visions, dreams and names)
Is deur die wind verwaai; (have been scattered by the wind)
En waarheen daardie woorde is (and where all the words went)
sou net ‘n kind kon raai. (only a child could guess)
Koor:
Swerwers sonder rigting, (Nomads, with no direction)
Soekers wat nooit vind; (Seekers that never find)
Maar eindelik sal almal (But in the end everyone will)
Die ware Jesus vind. (Find the true Jesus.)
Musiek
Brug:
Eindelik sal almal (In the end everyone will)
Die ware Jesus vind. (Find the true Jesus.)
Maar eindelik sal almal (In the end everyone will)
Die ware Jesus vind. (Find the true Jesus.)
Einde:
Want soos almal in Adam sterf, (For as in Adam all die)
So sal almal in Christus leef! (so in Christ will all be made alive)
Soos almal in Adam sterf (As in Adam all die)
So sal almal in Christus leef! (so in Christ will all be made alive)
Ja, Soos almal in Adam sterf (Yes, as in Adam all die)
So sal almal in Christus leef! (so in Christ will all be made alive)
Soos almal in Adam sterf, (As in Adam all die)
So sal almal in Christus leef! (so in Christ will all be made alive)