Geseënd is jy! (Larry Groenewald)

By George Larry Groenewald (2015)
(English version: Blessed Are You!)

 

right-click to download audio  (choose ‘Save target/link as…’)

 

1.
Geseënd is jy!
As jy glo in God’s Woord,
En Sy gebooie gehoorsaam;
Jy is soos ‘n boom geplant by waterstrome,
Jy gee vrugte op die tyd soos God bepaal;
Sy liefde en sorg vir jou is vir ewig.

KOOR 1:
Jou behae is in die Woord van die Heer!
Jou behae is in die Woord van die Heer!
En jy oordink en doen Sy Woord elke dag;
Jy oordink en doen Sy Woord elke dag;
Geseënd, geseënd is jy!

2.
Geseënd is jy!
As jy beledig word,
Vervolg en gehaat word,
omdat jy wandel in die raad van hulle wat God vrees;
jy bly weg van die weë van die sonde,
want jy sit met Jesus Christus in die hemel.

KOOR 1:
Jou behae is in die Woord van die Heer!
Jou behae is in die Woord van die Heer!
En jy oordink en doen Sy Woord elke dag;
Jy oordink en doen Sy Woord elke dag;
Geseënd, geseënd is jy!

MUSIEK

3:
Geseënd is jy!
jy is die lig van die wêreld;
jy is die sout van die aarde;
Want God ken die weg van Sy geliefdes.
Hy bring voorspoed op die pad van sy kinders;
deur Christus ken ons die Weg, die Waarheid en die Lewe!

KOOR 2:
Ons behae is in die Woord van die Heer!
Ons behae is in die Woord van die Heer!
En ons oordink en doen Sy Woord elke dag;
Ons oordink en doen Sy Woord elke dag;
Geseënd, geseënd is die Heer!

MUSIEK (Geseënd is die Heer)

EINDIG:
Want soos almal sterf in Adam, so sal almal leef in Jesus!
Want soos almal sterf in Adam, so sal almal leef in Jesus!
Want soos almal sterf in Adam, so sal almal leef in Jesus!

Thank you for your comments!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.