Skadu’s Teen die Muur (Shadows against the wall)

By Larry Groenewald 2017

(This song is not available in English, and it is adapted from a song by Koos du Plessis called “Skadu’s teen die muur”

right-click to download audio (choose ‘Save target/link as…’)

1.
Hulle sê…Die donker kom van buite, (They say … The darkness comes from outside)
en syfer deur die ruite, (and seep through the windows)
en ons gooi maar paar kole op die vuur. (and we put a few coals on the fire)
En die tafel en die laaikas, (And the table and the chest of drawers)
en alles wat eers vas was, (and everything that was first immovable)
versmelt tot blote skadu’s teen die muur. (fuses into mere shadows against the wall)

2.
Ons drome van gister, (Our dreams of yesterday)
word somber en sinister, (become gloomy and sinister)
want kyk, alles het ‘n vasgestelde uur. (because look, everything has a set hour)
Ons beplan toringblokke, (We plan and build our towers)
maar die slopers is betrokke, (but the destroyers are involved)
en ons drome is bloot skadu’s teen die muur. (and our dreams are merely shadows against the wall)

KOOR 1 (CHORUS 1)
Hierdie aardse lewe is slegs skaduwees (This earthly life is only shadows)
Skaduwees van duisternis en dood. (Shadows of darkness and death)

Hierdie hemel en hierdie aarde sal alles vergaan, (This heaven and this earth will perish)
Maar God’s woord sal bly staan. (But God’s word will stand)
Want hierdie lewe is ‘n skadu teen die muur. (Because this life is a shadow against the wall)

4.
Met orrelbeleiding kom die voorspel tot die skeiding, (with accompanying organ music comes the introduction to the divorce)
maar dis alles reg,  (but that’s all right)
die mens se liefde is ‘n vuur.  (man’s love is a fire)

En van die vurige hofmaak  (and concerning the fiery courtship)
hoor ons later in die hofsaak, (we hear later in the court case)
want aardse liefde is ‘n skadu’s teen die muur.  (because earthly love is a shadow against the wall)

5.
In swart of wit getooi, (Clad in black or white)
in ‘n stoet of in konvooi, (in procession or convoy)
wonder elkeen hoe lank alles nog sal duur. (everybody wonders how long it will last)

En ons leef holderstebolder, (And we live this life carefree)
want die kis wag op die solder, (because the coffin is kept waiting)
en die lewe is ‘n skadu teen die muur. (and life is a shadow against the wall)

KOOR 2 (CHORUS 2)
Hierdie aardse lewe is slegs skaduwees (This earthly life is only shadows)
Skaduwees gevul met duisternis en dood, (Shadows filled with darkness and death)
Hierdie hemel en aarde sal alles vergaan (This heaven and earth will perish)
Maar God’s woord sal bly staan  (But God’s word will stand)

Hierdie lewe is ‘n skadu teen die muur. (This life is a shadow against the wall)
Hierdie lewe is ‘n skadu teen die muur. (This life is a shadow against the wall)
Hierdie lewe is ‘n skadu teen die muur. (This life is a shadow against the wall)

Musiek (Music)

Hierdie lewe is ‘n skadu teen die muur. (This life is a shadow against the wall)
Die wêreld is ‘n skadu teen die muur. (The world is a shadow against the wall)
‘n Verbygaande skadu teen die muur. (A passing shadow against the wall)

Brug (Bridge)
Jesus bring die lig, (Jesus brings the light)
Bring die lig uit die donkerte! (Bring the light out of the darkness!)
Jesus bring die lewe uit die dood! (Jesus brings life out of death!)
Jesus is die Redder van alle mense! (Jesus is the Savior of all mankind!)
Van almal wat in Adam sterf! (Of all who die in Adam!)

Einde (Ending)
Die donker was maar altyd binne, (The dark was always inside)
Ons leef eers in totale onkunde, (We first live in total ignorance)
En ons gooi altyd die kole op ons vuur. (And we always put the coals on our fire)

Maar die verlossing en die lig, (But the salvation and the light)
Kom deur God en sy insig, (Come through God and His insight)
Die ware lewe is Christus die Heer. (The true life is Christ, the Lord)

Jesus bring die lig, (Jesus brings the light)
Die lig uit die donkerte! (The light from the darkness!)

Jesus bring die lewe uit die dood! (Jesus brings life out of death!)
Jesus is die Redder van alle mense! (Jesus is the Savior of all mankind!)
Van almal wat in Adam sterf! (Of all who die in Adam!)
Jesus bring is die Lig in ons donkerte! (Jesus brings the Light into our darkness!)

Jesus bring die lewe uit die dood! (Jesus brings life out of death!)
Jesus is die Redder van alle mense! (Jesus is the Savior of all mankind!)
Van almal wat in Adam sterf! (Of all who die in Adam!)

Thank you for your comments!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.